Sluiter (fotografie)

’n Sluiter is in fotografie ’n toestel wat lig vir ’n bepaalde tyd op ’n film of ligsensitiewe sensor laat val om ’n foto te neem. ’n Sluiter kan ook gebruik word om ligpulse na buite deur te laat, soos in ’n rolprentprojektor of seinlamp.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search